Wilgehof Primary School

Skoollied

’n Wiel wat rol,
’n voël wat vlieg –
Twee tekens in die kol.
’n Vrystaat-skild
daar rondom heen,
’n eenheid ferm gewild.
En Voorwaarts is
ons helder leus.
Ons beur vooruit,
ons streef om hoog.
Vir God en Vaderland
ons keus.
Hou Wilgehof se mooi
naam hoog.